A WARM WELCOME TO DORINGBOS GAME FARM
WE WOULD LIKE TO ACCOMMODATE YOU WITH WARM FREE STATE HOSPITALITY
TIME TO GET AWAY FOR A WHILE
WE CAN OFFER YOU
OUR CAMPING GROUNDS
DORINGBOS
Kampterrein
Doringbos kampterrein is 500m weg van die rivier met 16 staanplekke, geskik vir karavane, tente en boswaens. Hier is elektriese punte asook ablusie geriewe en ‘n opwas area. Alhoewel dit nie direk langs die water is nie, is gaste welkom om te gaan visvang by Visarend terrein.



Visarend kampterrein is geleë langs die Modderrivier met 24 staanplekke. Hier is geen elektrisiteit nie en is geskik vir tente en boswaens. Dit beskik wel oor ablusie geriewe met warm water en ‘n swemdam. Hier kan u ook visvang, fietsry en stap.



About Us
Doringbos is a beautiful venue on the farm Uitvlugwes. If you are a nature loving person this venue will suit you perfectly. We strive to disturb nature as little as possible. The natural surroundings at our venue makes it something unique. We embrace every season, from the warm, green summers up to the very cold, dry winters.

GALLERY





- 28’ 53,40”S 25’ 57,04”E
- doringbos@r64.co.za
- 0823768902